Metaalhaan (astrologie)

辛酉

Die Metaalhaan (辛酉, xīnyǒu) is die 58ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalhaanjaar het in 1981 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 5 Februarie 1981 tot 24 Januarie 1982.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search